WAT IS

METAMORPHO


Metamorpho bied aan jongmense ’n een-jaar naskoolse potensiaal- en karakterontdekkings kursus wat grootliks gebasseer is op ervaringsleer konsepte. Ons fokus is eenvoudig, om elke student te help met die volgende: "Discovering personal significance"  en dat waarookal hul dit sal uitleef vorentoe... "They will live life to the fullest".